‘n Verlore skaap het 19 Oktober, die strate van Baillie Park ingevaar en inwoners omtrent laat gekskeer oor hoe hulle hom wou spitbraai. Natasha Savannah Kriek het Sondagoggend, omstreeks 07:20 op ...
SMITHFIELD. – Die organiseerders van die Bibberfees hier gaan nie meer die groenes kwaad maak deur skape met ’n kanon te skiet nie. Hulle gaan die mense eerder groen om die kiewe maak deur die skape ...
Ariena was van die eerste studente in Suid-Afrika om haar meestersgraad in kleinvee te verwerf, en het sy die belangrike rol wat skape en bokke vervul in die wêreldmark ten opsigte van veral melk en ...